Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

sonnige sondag

elke dag is soos ‘n son dag
party is net agter wolke verberg
my duin lê soms soos ‘n dorre woestyn
ander dae soos ‘n lewende water bioom
vog sak daarop neer en verdwyn weer
vetplante verskyn in blaartjies klein
êrens klingel die kerk klokke
oor krakerige luidspreker
roep gelowiges saam
om die son dag
in sondag
te vier

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed