deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie Share: Related: grond Die duif en die doop 28 Augustus 2020 315 views 0 Komentare 0likes gekraak son en wind kan dit kraak en versteek daardie lieflike kuiltjies opbreek in plooie die slanke nek laat vervorm in dowwe lyf maar die oë, die oë kan nie lieg of verlep ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next