Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 34)

Einde van hierdie maand vier ek en Die Ander Een ons 15de anniversary… 15 laaaang jare. Hoe oorleef jy 15 jaar saam ‘n persoon? Goeie vraag! Baie versigtig… Soos met alle verhoudings was daar maar baie ups and downs. ‘n Gelag. ‘n Gehuil. Uiteindelik bereik jy ‘n ewewig punt waar die redes om lief te […]

Leeg Leeg, leeg is wakker word in hierdie nag ek open my oë, dis jy waarna ek smag veraf die geluid van ‘n tortelduif wat koer in die lig van die maan is ek wat vir jou loer my arms voel leeg, niks wat ek kan weeg my beminde, langs my, is jou plekkie leeg […]

Een Uur Wat is ‘n uur in die lewe van ‘n mens is daar in gevoelens werklik ‘n grens ek kyk diep diep in jou oë, dit is ‘n gawe ek wil my siel deur jou oë begrawe ‘n uur saam met jou is van korte duur dit maak die lewe in ons harte suur […]

In Sy wil My gedagtes word stil as ek dink aan die meester se wil in Sy almagtige weë het Hy aan ons die liefde gegee aan die kruis het Hy gesterf daardeur het ons die lewe ge-erf Hy lei ons dag na dag in die nag vernuwe Hy ons krag Sy groote liefde dra […]

Skaduwee My wese verkrummel, die stukke spat oor die sinne sinne van wesens wat trap op ‘n ander vir genot ‘n nuwe dag begin met ‘n nuwe bladsy, ek skryf more se bladsy is nog skoon, as hy oopmaak die gisters se blaaie, is klaar, ek het dit geskyf dit gelees, my keuse, kan ek […]

Liefde uit die oes Mens, se lewe saai, lê aan skerwe soms, voel dit, of jy kan sterwe jy oes, uit die saad, die gerwe wat? is dit, wat ons eendag erwe Winde waai, die lewe word gesaai uit die oes, word die liefde gemaai mooi is die lewe, soms is dit tog saai in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed