Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 33)

“Hierdie kaste moet reg gepak word.” Begin Naomi beslis. Vir ‘n tyd lank het sy haar geduld gehou rakende die onpraktiese kombuiskaste. Alles was in wanorde. Elke keer wat sy iets wil doen moet sy handeviervoet rondkrap in die kas om die bepaalde item te kry. Die meeste van die tyd ‘n vrugtelose gesukkel wat […]

Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN [245 WOORDE] Die koudste wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam. „Koud is die windjie en skraal, en daarbuite. . .” En daar­buite kom Opa […]

Die winter is n regte man, 1: OP DIE YSBAAN [245 woorde] In die loop van meer as veertig jare Europese winter het ek elke moontlike weer in die verskillendste omgewings beleef. Van die koudste koud wat denkbaar is, tot soele „groengeverfde somer”. Die kinderrympie sê: Die winter is ‘n regte man; wat hy doen, […]

so teer as my liefde vir die see so teer is my liefde vir my kinders my duin is die versamelpunt daarvan gedagtes , woorde en werke uitgeleef met die eb en vloei van die oseaan beweeg my gees heen en weer oor jare van lewe en strewe die seer van afskeid neem die hartseer […]

die aarde lê verraai onder mensevoet hulle sien kwansuis die uitsonderlike raak tog bly die hemel doofstom en wolke – die wolke breek in wit terwyl die son dooierus vat oor die daaglikse goed verstrooid – gewring; swaar gewond onder haat en nyd van die mensdom dis dan wat my woorde uit die son se […]

RESENSIE: Die laaste Voetganger [Hersiene, verbeterde, GELDIGE uitgawe] Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die verloftyd aanbreek. Eindelik, eindelik […]

My Psalm In my lewe, my hart, my siel, wil ek jubelend juig voor my Vader, die Koning ons Heer, wil ek buig nog ‘n jaar verby, vol vrese, pyn, seer en nood so staar ons voortdurend, in die gesig die dood ons bid, ons vra, ons smeek, vir genade en behoud in ons menswees […]

Ma Wees!? Soms is niks goed genoeg nie, soms is heeltemal teveel nie eens goed genoeg nie. Ek sit en wonder, hoeveel vrouens (ek bedoel ons praat van ma’s) voel vandag, more is dit moedersdag en ek is nie genoeg nie, nie goed genoeg nie, nie mooi genoeg nie, nie maer genoeg nie, nie ryk […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed