Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 53)

Vang die aandlig van ‘n somersnag en die kleure van swewende sterre – wat skynheilig drome blink poets. Ja, gryp met jou siel na ‘n halfnag wat bleek breek soos die begin ‘n sprokie. En as jy iets hieruit kan kry, om ‘n droom vir jou te baar hou dit styf vas, soos ‘n moeder […]

Toe ek en my skaduwee die eerste maal ál was wat oor was wis ek nie hoe geil kán liefde groei as dit son en water kry jy het my leer liefde skryf sonder ‘n uitveër, sonder ‘n klad en toe het Hy jou weggevat my trane wat aanhou drup, drup, drup sê dankie – […]

Stilte drup klankloos, tydsaam stilte vou leë arms om my menswees dit druk my vas in die gang, die kombuis, voor die rekenaar – mense lag en steek kerse aan die brand karre ry verby, facebook word ‘n feesmaal van vrolike gedekte tafels en vakansies-by-die-see “dit sal beter word!” in die nuwe jaar kyk hoe […]

klein haardikte pypie van hier tot verby die son oneindige klein voorwerpie heelal met alles daar buite oneindig in getal en grootte geheue van die mens ingestop in sy brein oneindig is data meer oneindig minder verstaanbaar tog is daar net ‘n filter wat eendag verwyder sal word ©Teárlach

Teen hierdie tyd is Guppy al nege hond-jare oud en, net soos haar Miesies, raak die grys al hoe duideliker sigbaar. Sy staan groot en 46 kg swaar in haar ongebleikte swart sokkies. A.g.v. inteling en ’n ras wat geneig is tot heup probleme, is sy met ’n ernstige vorm van “Hip Dysplasia” (’n genetiese […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed