
oneindig
klein haardikte pypie
van hier tot verby die son
oneindige klein voorwerpie
heelal met alles daar buite
oneindig in getal en grootte
geheue van die mens
ingestop in sy brein
oneindig is data
meer oneindig
minder verstaanbaar
tog is daar
net ‘n filter
wat eendag
verwyder
sal
word
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.