My boekanier
op die wieke van ‘n boekanierskip is my liefde deur jou gekaap daagliks hang flenter emosies aan die mas vleg lint en brokaat ragfyn deur my gedagtelyn wapper jou ruwe seerower dors op elke asemteug wat klop-klop in die holte van my bors op soet klanke van ‘n vroetelwind wat dwelm en bottelnek trek en […]
Stad van die Kinders, Stad van die Voëls
Stad van die Kinders, Stad van die Voëls Dis hoogsomer en ons kom laataand in die Park Hotel aan. Dit was ‘n lang, vermoeiende dag op die pad, en na ete is alle reisgenote bly om vroeg te gaan slaap. Die TV het niks om aan te bied nie, en ek maak gou lig uit. […]
Sotto Voce ( Baie saggies (It)
Sotto Voce (Baie saggies (It) Jy is hier by my en jou liggaamshitte is soos ‘n sterk straleskans wat my veilig omvou en met sterk arms van liefde omhels – – – Jy is die kragveld waaruit ek my energie vir die dag put en die wete jy is daar maak my tred soveel ligter […]
Veilthin se laaste Massage
Veilthin* se laaste Massage In die Harzberge* sien mens eienaardige rotsformasies: Verskuiwings en verwerpings soos in ‘n abstrakte skildery. Dagsome loer tussen die bome uit die Steilhange van berge uit. Juis so ‘n koppie aan ‘n ooshang het my aandag getrek. Soos ‘n blougroen puisie op ‘n leiklipneus. Waarskynlik ‘n agaatdroesem in kopererts. Om hom […]
Wysheid in die grysheid
Wysheid drup soos heuning oor my grysstof hoe meer ek kyk hoe meer kan ek luister na die godin Wysheid wat saggies fluister Daar is iets nuuts aan vandag… Hoor ek ‘n ander geluid… my honger gedagtes drink dorstig aan die skadu’s van die kwynende dag Die toekoms ‘drome’ die hede ‘liefde’ die hart is […]
DIE KEISER SE HOENDER
DIE KEISER SE HOENDER Die Keiser het hoenders oor alle ander diere liefgehad. Dit was ,sy dier’, en hy wou graag ‘n afbeelding van sy geliefde dier hê. Daar laat roep hy die beste skilderkunstler in die Ryk en gee hom die opdrag om ‘n hoenderskildery te maak. Die kunstenaar is geëerd, en vra vir […]
Vriende
vrienskappe is kosbaar soos diepsee pêrels vasgestring in snoere van mooi onthou geeneen van hulle is dieselfde nie maar tog is elkeen in my hart se klop toegevou Party is die kleur van ‘n wilde angelier ander weer die blou van ‘n koringblom gedagtes vloei soos riviere sonder end bly herinneringe aan hul liefde my […]
Jou dade het die Woord opnuut vertaal
toe alles woes en leeg was het jou wese in die takke van die boom van kennis van goed en kwaad (daar waar die Gerubs waak) gaan lê jou liefde vir my geoffer in heilige offerbakke met die geur van jasmyn en kleur van die mooiste robyn in die vloed van jou oë het jy […]
In die hart van Korinte
ons liefde is vasgenaelstring by die dieper lees van Korinte daar waar genade immer dorstong na nog meer wil lek jou omgee maak blink natspoorpaadjies soos ‘n slak se spoor en dit is in die hak van die Wag-‘n-bietjie-bos waar ons liefde dan vasklou daar onder die Mopanie op die eentonige note van die sonbesie […]
sag
jy o’ jy so fyn sy sy sy sag soos sy so is jy soos satyn sag sag is jy die doringboom die takke kreun die skadus droom die waters dreun groen is die gras hou my styf vas koel is die water wat val mistig en vars is die bries wat jou saggies streel […]