Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 36)

Liefde uit die oes Mens, se lewe saai, lê aan skerwe soms, voel dit, of jy kan sterwe jy oes, uit die saad, die gerwe wat? is dit, wat ons eendag erwe Winde waai, die lewe word gesaai uit die oes, word die liefde gemaai mooi is die lewe, soms is dit tog saai in […]

Rol weg die klip HY is nie hier nie HY het opgestaan die klip is weggerol linnekleed lê daar met kopdoek verderaan netjies opgevou dat ons kan weet HY is nie klaar HY kom weer eendag op die wolke aan n verhaal van oorwinning vir ieder hiers geen onderskeiding van enige aard hoe groot ookal […]

Die Paaslam Isak vra Abraham: “Waar is die lam wat ons gaan offer?” “God sal self ʼn lam voorsien” het Abraham in geloof geopper. Op ʼn berg in Moria maak Abraham gereed om Isak te slag, maar die engel roep uit en sê: “Abraham wag!” Abraham kyk op en sien ʼn skaapram in die bos […]

Die plat vlaktes van die vrystaat natuurskone karoo alles sing ‘n loflied na Bo want God se skilderkwas sal altyd verstom en verras- dis groenskakerings te veel om te tel grou landskappe wat oral rond pryk bruine wat nooit dieselfde lyk alles saamgesmelt tot een groot geheel om weer vandag my hart te steel. Ek […]

Einde soos ‘n pianis sit ek voor die skerm my emosies vloei oor die sleutels terwyl ek innerlik kerm dis ‘n verwerking van trane wat ek nie stort nie hoop wat ek nie hardop kan verwoord nie ek skree deur letters op papier ek bloei woord vir woord, dis my manier jy sê die skrywes […]

Liefde bewys Waar kruis uit grou-grys graniet verrys waar gebroke man aan houtkruis hang waar growwe grond Gods bloed opvang het God sy liefde aan die mens bewys. Asyn vir Sy pyn word van die hand gewys met “Dit is volbring” eindig Hy sy foltering Romein getuig Sy Godheid in stomme verwondering as God Sy […]

Ek, deur genade, ‘n uitverkore kind van God probeer daagliks leef onder sy gebod en daarom is my lewenstaak en lewensroeping om hulp en hoop aan ander te bring. My lewe met eenvoud ingekleur op nerfdun blaaie wat maklik skeur is nie daar om aan die media-klok te hang of die wêreld se bewondering vas […]

Mossie mossie, voëltjie kind met jou skerp gepunte bekkie waarmee jy alles verslind. Vaalbruin is jy van kleur met ‘n titseltjie swart en dalk ‘n kolletjie wit so tussendeur. Weet jy, dat jy vir God belangrik is? Weet jy, dat Hy jou bewaar? Weet jy, dat Hy jou lewe in Sy hande hou? Jy wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed