Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 59)

golwe van nuwe uitdaging spoel om my in nuwe jaar donker storms wil vergaar sal sonstrale vars lig bring stewige wind laat my staar sandkorrels waai lastig op albatros draai stadig sy kop onder verste ster – net daar wat kan jy my vertel fisant terwyl jy skrop en profeteer kom daar vrede vir ons […]

het jy wel gehoor van die nuwe jaar wat blink wink oor die rante wat soos ‘n donker misgordyn hang oor die wye golwe van die see weet jy wel van die son wat daar skyn wat saam met wind die mis sal skei dan het jy gehoor van môre oormôre en die dag daarna […]

ons praat in al ons tale praat oor onbenullighede om kwaliteit tyd om te kry families sien mekaar in liefde kinders besoek ouers getrou ideale jaareindes vlieg om dan kyk ons star na vore wat gaan nuwe jaar bring sal ons aangaan met ons lewe sal plaasmoorde heeltemal ophou sal ons paaie weer besaai lê […]

KERSFEESKIND gevorm, gebore, gegee om te gee gekom om te dien om ons wat blind is die waarheid te laat sien geslaan, geskel, gehaat verwerp alleen aan ‘n kruis gesterf ek eet ‘n stukkie brood en drink ‘n slukkie wyn Here, laat U lig in my ook skyn (ps 104:15) © Barbara Smit – 22/12/2010

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed