Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geskiedenis"(Bladsy 2)

Die sneltrein. Sneltreine is ʼn tipiese passasierstrein wat ʼn baie hoër spoed as ander tradisionele passasierstreine handhaaf. Verskillende lande het verskillende standaarde, in die Europese Unie is dit byvoorbeeld treine wat 125 – 200km per uur of vinniger reis, in Verenigde State is dit treine wat 90km per uur of vinniger reis. Geskiedenis van sneltreine. […]

– die kransduif wyfie klae en steun om ‘n plek uit te skrop vir haar nessie stokkies en takkies gebreek hoog bokant die grond weg van die oog daar lê sy dit wat haar kinders gaan word – die vinkie ouers skreeu en sketter in wanhoop om hul nes waar die swart kraai alles kom […]

– grommend altyd drommend stormend soos impis in die nag krysende gegil met boosheid gevul sluipende duister en onheil skerp gemaak deur haat gevul uit eeue se mensword-pyn uit skepping se nagmerrie droom gekruip altyd daar in elke donker en kwaad put genot uit mens se pynlike lot geen emosie groter as genot geen gewete […]

– enkel, eensydig staan dit daar die woorde van die profeet – filosoof wie sal weet of dit waarheid bevat dalk is dit net hersenskimme net gedagtes en drome wat nie eens bestaan nooit sal plaasvind sigbaar sal wees nooit gevoel sal word nie – ©Teãrlach

– feite word geite wanneer leuen plek verruil met die ware waarheids woorde binne in hierdie wêreld van geweld waar nasies ander nasies gebruik om hul nuutste wapens te toets is daar geen vrede meer oor slegs hond eet hond – norme word verweerde flos alles wat nasietrots gebind het verwas in malle wêreldse gekots […]

– by afsterwe onthou ons mooi woorde en koekies en tee ai die onthou wat alles terugbring die einde van ‘n koninklike era die begin van onstuimige tyd en nuwe koning gekroon op drie en sewentig sonder ervaring van ware lewe – wat onthou ons dan nog die konsentrasie kampe en dood dertig duisend vroue […]

– selfs net die naam laat my verstom om te lees is ervaring en lewe self nooit voorheen het ek dit ervaar asof my eerste liefdeservaring lees stadig omdat elke sin heuning vir die siel is – die bevolking is ‘n bejaarde Narcissus wat homself aanbid en die alledaagse toejuig daar is meer blydskap in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed