In ‘n hartseer land
In ‘n land van melk en heuning doof klank van Magtige dreuning daar om pot van putupap en wors vrek ‘n nasie van honger en dors In ‘n land van snuifgom en tik ontbreek dissipline – ouers verstik langs die lieflik sprankel fonteine borrel suurwater – afval deur myne In ‘n land van osstert potjiekos […]
Ek onthou hoe vieslik jy gelyk het, ook hoe vieslik jy was.
Soms uit die bloute, dan kom maak jou reuk weer by my ’n draai. Soms sien ek die prentjie van jou verslonsde lyf wat voor my staan. Ek onthou hoe jou klere geskeur was jou bebloede oë die mengsels drank in jou asem jou stem het gestink jou vel het geblink jou woorde was hard […]
Ere aan Amakeia
Op die grens van Kafferland het jy menig’ Amakeia deuntjies in die skitter van die awendster aan die witkind sag geneurie al was sy mamma bitter ver Want daar’s aan haar belowe sonder huiwer, sonder kla toe sy sterwend aan jou vra dat jy die kleine piekanini tot die dood op jou rug sal dra […]
Israel
Israel hier in die land van die bybel word vertel die storie van volke wat mekaar haat wat vir eeue lank al baklei van die beloofde land wat ons van leer. missiele se plofkop ontbrand soos vlammehel as dit afgeskiet word oor beloofde land die aarde sidder as geboue inmekaar sak en die bloed weer […]
AANVAL VOORBEREIDING
Die aanval voorbereiding Die lappiespomp laat waai met diesel In die ratel se tenk Skuim borrel om die prop Die reuk van diesel is bekend Die sandmodel en lug fotos is bekyk en bepraat Sodat elke stelling is bekend Oor en oor is die aanvalsplan Gepraat en geoefen sodat elke soldaat Weet van vyand se […]
Chopper Pilot
. Die Chopper pilot die son flits op die chopper pilot se helmet soos hy stap na sy chopper op die aanloopbaan van die bos hitte golwe al swewend in vroee dag sy groen oorpak is sakkerig met plastiek op die regte plekke waar kaart of notas gevind kan word. stadig draai die lemme met […]
BEPLANNING ARMY STYLE
BEPLANING ARMY STYLE In die beplanningskamer is die kaarte van die aanvals zone opgeplak rooi vir vyandelike magte van kubane en hulle meelopers met hulle lugsteun en Russiese adviseurs blou vir eie magte se veggroepe wat ontwerp is vir vuurkrag wat dit kan lewer die infanterie is n bataljon sterkte toegevoeg is n battery G5 […]
INFANTERIE GEVEGSVOERTUIG
IGV IGV beteken vir n soldaat n Infanterie Gevegsvoertuig sy noemnaam was Ratel en sy naamgenoot is gepas daar was n tyd dat ek sy stats geken het van sy gewig tot elke detail van sy lyf tien man kon hy toemaak in sy maag wanneer jy in n ratel ry hoor jy daai enjin […]
Buffels in Soweto
Buffels in Soweto My weet van Soweto is anders as nou want ek was daar toe daar nog buffels was in Soweto op die straathoek was ons ontplooi in ons buffels wat eintlik n teenmynvoertuig was die SAP het Caspirs gehad maar ons was oop in ons buffels maklike teiken vir n klipgooier en soms […]