Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Musiek"(Bladsy 8)

DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogs­retoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe meer mense omgebring, want dit gaan dikwels gou oor in egte krygsdade, en brandherde van konflik is in […]

as witborswolke skreeu oor die hemel se verlanglys speel sporadiese reën ñ sagte lied. die lugkleur word al witter tóg blou in die gewelf diep soos jou oë se asuurblou met kistralle van goue piriet. omdat nét vlugtige korrels sputter potblou in lapis lazul’. *lapis lazul – ñ blou steen ©Zebilon Kochk Konnichiwa Gedigte 13 […]

ORRELIS Ek sing my hart uit voor ’n swart plank op ’n leë verfblik; my gesangeboek balanseer teen ’n baksteen, my vingers gly op en af – ek is ’n orrelis in my verbeeldingswêreld. Ek kyk kamma-kamma na die note voor my, blaai om, trap met my voete op die onsigbare pedale en trek aan […]

SIMFONIE Simfonieorkes die klanke sny soos ‘n mes voel die trompet en viool Militêre kadeteskool die dek van ‘n passasiersboot skitter met silwer en goud op die boot luister na die sagte sielsgenot die konsert gee ons groot genot soos ware musiekante hoor jy die klassieke klanke kry jy hoendervleis en koue rillings van die […]

RESENSIE: Die laaste Voetganger [Hersiene, verbeterde, GELDIGE uitgawe] Gottlieb Sänger is ‘n gemoedelike oujongkêrel van so veertig, vyftig. Hy werk as argivaris by ‘n tydskrif-redaksie. ‘n Rustige lewe midde-in die grootstad met al sy geraas en gedreun en anonimiteit. Probeer hy elkgeval. En hoe bly is so ‘n mens as die verloftyd aanbreek. Eindelik, eindelik […]

“Aitsa!” roep die groep vrouens buitekant die koffiekroeg, hardop uit. Al die koffiekroegkliënte hardloop na buite om na die opwinding te gaan kyk. Isabella en Christa kyk glimlaggend na mekaar van waar hulle sit by die toonbank. “Sal ons gaan kyk wat almal so op hol jaag?” vra Christa. “Nee, ek dink eerder ek en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed