Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 44)

golwe stoot op rondom my vasgenael sak ek in sand weg spoedig net my oë wat nog lig sien asem word vloeibare horte van soutvog trane vorm onder oë wat reeds nat kyk ver op strand staan ‘n meeu en wag ingeburger onder seë van smarte staan sy en gil haar stille roep wie is […]

in soet van heuning skuil heling soet heuningkoek op jou bord beteken gesondheid en voorspoed soos in land van melk en heuning in profesieë beteken heuning geluk beteken dit voorspoed en vryheid soete bereiking van volksdoelwitte uitlewing van jou eie kultuur goedere onder beproewing leer mens weereens wat heuning beteken omdat jy dit mis in […]

bo suis die wind in vlae onder ruis geluide in krake bo storm die golwe strand toe onder skuif sand landwaarts op land kom en gaan seisoene plante verweer in droogte blomme skiet op in reën waar lê jou moeë pyne jou wankelende draai of jou verlies aan magnetisme niemand sien jou meer raak nie […]

Die strate baljaar in afwagting veraf huil ‘n honger hond vanoggend se koerant met gister se nuus val sag op die vars gras saam met dertig nuwe lyke in Syria; want hier word alles mos verewig in woorde wat wakend om ons hang soos die werke van Shakespeare en David omdat almal alewig na die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed