Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 43)

Swaar hang die reuk van vlaktes en stof, In my neusholtes ingepof. ‘n Anderse gevoel, as wat heers in stede, ‘n Smaak van genoegdheid, omring met vrede. Vroegoggend dou met ryp gestrooi oor gras, Wat met loop onder voete kragerig kras. Terwyl diep asemteue jou longe verfris, En dagbreek se son jou voorkop kus. Sal […]

Aan die sonkant van jou hemel het ek ‘n bos vol soene geplant nog voor jy dood was net vir jou, want as jy eendag deur hierdie woud stap sal jy dit raaksien – een vir een afpluk en my rooslippe sag oor jou wang streel en dalk onthou jy dan hoe ek destyds my […]

Om te weet dat groot word se seer eintlik ñ seëning is laat nagte se soebat leë holtes in jou hart het plek gemaak vir wat bestem is vir wanneer die tyd ryp is sodat die leemtes en die oop vlaktes in jou smart ñ voetpad sal wees tot waar jy moet stap by pieke […]

my duin is koel en koud vanoggend wind waai sag maar snerpend koud golwe dans van pure moedswilligheid wit perde ding mee en jaag op strand maande lank was die weer vol belofte van gister af kom dit dan nou hier aan sagte verspreide reën buie sak oral uit fisant en mens skuil onder jas […]

wanneer lig oplaas in rooi verwelk wanneer wolke saggies blom en styg wanneer nagwinde begin skeurend huil wanneer slaap my siel verdwaas in stilte wendinge van seisoene en getye rek wendinge van die lewenstyd wil krimp wendinge mense verdwaas laat vrees wendinge aarde in chaos laat kantel jou hart wil bewend staak van stres jou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed