Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 51)

Gedruis van die see verwarde klank so konstant bespiegel saam jou menswees om lewenslesse se hoofrolle te vertolk stry jul oor verlede gebrokenheid ongelykheid deel saam mekaar intieme vergelykings vrylike dagdrome in gemeen jul gedagtlike hoogtes saam omvou teleurstellings, sondelike dade alles wat jul laat berou begeertes van die siel n dodeklank verby groetnis aan […]

teen skemeraand melk hy die maan uitgesaai oor die wêreldwye eter rondom vlieg vlermuise verbaas oor kattekraai se mannewales ongestoord sit hy en peins hoe sal hy die maan bykom daar is so baie kaas daar moet baie muise wees sal hy ooit verstaan hoe ver die maan werklik is ©Teárlach

Donker skadu’s omvou my seer dompel my lied in diepe hartseer rou kneus my kwesbaar, verbleikte groue-hart verweer in die muf van ʼn verlore wêreld my knieë sluip stil oor die lewenstog met hart versink in stapels gitswart roet uit my donker hoek ʼn verskeurde snik barbaarse-lewe in my kosbaar bloed verdrink hier waar my […]

meeue op strand deel dit met my en al die ander strandwandelaars golwe wat kom en gaan verstaan wat almal daar bymekaar bring feestyd vir ons wat seemusiek lief fisante sit hoogdrawend en bekyk hierdie besondere opera uitgevoer deur natuur en mense teenwoordig kraaie gil verbaas uit die boomtop eenkant op my duin sit my […]

op my duin voel ek nooit nors mense kom en gaan en geniet branders spoel en breek sag wind waai soms sand in jou oë meeue gil en skreeu van plesier op strand is almal rustig en kalm net soms – soms kom daar iemand iemand met berge vol bagasie bagasie wat hul wil aflaai […]

my siel sweef weereens wyd oor golwe van gedagtes noord en suid tussen vure wat brand op paaie swart jil barbare en dans hul dodedans vinnig versprei rookwolke nou trek in misbanke oor duin en see swart met blitse wat kartetsend blink terwyl mense saggies ween en skuil vlugtelinge sonder draad of klere staan verdwaas […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed