
Die hunkering
‘n Wolkerige mistigheid
het voor die groot, geel maan kom hang.
Ek loop weer deur die donker koelte
en wéét hoe voel verlang.
© Carma Shaw
30 Januarie 2018
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Somerreën
Wow....jy mag maar.