VROUEMAAND – ‘n Gorrel vir ‘n Vrou
VROUEMAAND ‘n Gorrel vir ‘n Vrou (Brons) As kind kon ek nie wag om eendag ‘n vrou te wees nie, want ek wou tog my eie keuses maak, my eie uiteinde kies. Nou is dit daardie keuses wat mens tot allerhande ander goed lei. Deesdae vra ek myself – wat is vrouwees regtig? Dis nie […]
HAAR BREINGEWAS GAAN GRYS IN MEI – asook in Vrouemaand
HAAR BREINGEWAS GAAN GRYS IN MEI (Brons) (Artikel gepubliseer – Maroela Media & Republikein. Vir vrouemaand is sy weereens die perfekte heldin.) Dit was die begin van die einde van ’n lewe soos sy dit geken het. Met Sylvia Lewis, née Faber (toe 31jaar oud) se eerste konvulsie het sy nog nie geweet wat die […]
Die dag toe Sue se switch flip … (BRONS)
Die dag toe Sue se switch flip … Sue sug behaaglik en skop haar skoene uit. Te hel met die huis, die kinders, honde en hope vuil wasgoed wat haar smekend aankyk. “Te hel met julle, ja! met julle ALMAL!” skree die stem in haar kop. Sy gryp die TV remote en doen channel hopping […]
MEDE-OUERSKAP
MEDE-OUERSKAP (Brons) lewenspad deurdenk haarfyn beplan oomblik van eersteling reeds weggeneem was dit beplan of was dit per ongeluk wonder twyfelend steel ‘n gesonde verstand verlief verloof in ‘n wêreld van bekoring kies jy die man met ‘n ander vrou se kind min wetend wat die pad sal inhou soos soldaat geveg geklee in wapenrusting […]
Formidabele vrou
Diep in die donker nag met draai van uurglas hingel my gedagtes in huiwerende trag oor grense en gebeure wat deurskif uit geheue. Moeders in hierdie tyd wat verskeie skoene volstaan met (on)sekerheid in raakvat-hande wankellose tred dapper ankerstaan om in voorste linies te veg vir selfbehoud en eie reg. Waarheid lê verskuil in worsteloë […]
Verrassing Vir Twee
Ons is alwéér oppad dokter toe. In die hitte. In die kar sonder enige lugverkoeler. Ek druk my kop so naby aan die oop gleufie van die ruit as moontlik. Ek weet ek is siek – ek is nie dom nie. Maar hoekom moet hulle elke dag ‘n nuwe toets doen en my inspuit? Die […]
Die prys van Vryheid
Stergradering : Silwer Woordtal : 1217 Vryheid – die distrik waar my pa byna 93 jaar gelede op hul familieplaas gebore is. Saam met my daaglikse porsie mieliepap-en-melk het ek dikwels ook ʼn goeie les in geskiedenis gekry en die herinneringe aan sy passievolle vertellinge kan my tot vandag tot op die rand van trane […]
VRYHEID IN VROUWEES
VRYHEID IN VROUWEES (brons) Vryheid – ‘n konsep wat ons dikwels as vanselfsprekend geag het. Onlangs het die inperking van die pandemie ons kom leer dat dit eintlik ‘n voorreg is. Wel van toepassing op baie verskillende aspekte in ons lewens – sit en dagdroom ek vandag oor wat vryheid presies vir ‘n vrou beteken. […]
Goodbye Blues
Met ‘n lem of ‘n kapsule word ‘n asem verewig gestoor onder die getuienes van die sterre. Die bloedjonges by die huis wonder elke sekonde waar hul mammie is wat stories vertel en soentjies blaas. Niemand kan verduidelik dat sy die ewige se langvingers geroep het met ‘n soekende stem nie. Geen meer ‘ek’s lief […]