Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vreugde"(Bladsy 35)

Ek wil jou tenger in ‘n vers tussen die letters van my hart troos, sodat dit soos ‘n lokomotiefloods ons liefde oorlaai. Dan wil ek jou gevoel oprui met die majesteit van n maarlyfpen en inkspuitings van my digkuns diep in jou hartskreke infekteer. Sodat jy in die sy spinners van energie jou akkoorde kan […]

Die rugby afrigter met bewende hande en ‘n knop in sy keel stap hy voor die skare verby wyl stemme van steun en joue van jeen op die winterwindjie ry uit vertroue van vuur in die volgende uur en ‘n blinde geloof in die span dui sy stap op sy sekerheid en ondeurdringbare wedstrydplan sy […]

Binne die heelkunde van ‘n harakiriese pen in die katkisering van tweerlei liefde het my asem kabaal van blydskap. Doerin waar my tempel ‘n treurtoneel was – en die son kaasstolpig sou skyn oor tyktrauma se verreete pyn het jou liefde kom seevier. Die lawahitte van jou woorde het my knaergevoel telekeer getart met ‘n […]

My kind, Voor jou hart sy eerste klop gegee het, het ek jou reeds lief gehad. Ek het jou plekkie vir jou reggemaak en dit net vir jou ingerig. Hier onder my hart het ek jou gekoester en jy het gegroei totdat jy reg was om jou eerste asemteug te neem. Ek het jou toe […]

Die winterson het fier oor die ou Transvaal geskyn in drie-en-sestig duisend harte het Shosholoza epies refrein Laag oorhoofs, dreunend in die lug oorverdowend deur die atmosfeer; ʼn makrostraler, voor stolpunt in vlug Om heldemoed te motiveer “Good Luck Bokke” op sy pens gegrif Ewe asemrowend, die klimaks daarna toe Madiba durf in springboktrui wense […]

onherroeplik lê die liefde soms verskans in baie opsigte agter traangevulde oë en diepte grynslag gevind in baie gesigte wonder soms of hul weet wat liefde is tog beleef jy agter daardie toe gordyn ‘n versteekte glimlag wat net wil wys groepeer hordes verskillende pyn in kinderlaggies wat deurbreek ogies wat staar soekend na aanvaarding […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed