Potjiekos vir ‘n Engelsman
Dié Engelsman word opgekommandeer uit Londen uit, om die assistent te word vir ’n opregte boerseun pastoor in die Boland. Geen mens, Engels of Afrikaans, is by magte om dié man te verstaan nie. Behalwe dat dit soos ’n wildvreemde taal klink wat hy praat, praat hy ook soos ’n snelbouler teen honderd en veertig […]
Julie 2017 – Oop en nuwe projek
Hierdie maand kan jy deelneem aan ‘n oop kategorie vir beide die gedigte en verhale afdelings. Daar is dus geen voorskrifte nie. Jy mag inskryf met enige onderwerp. Die enigste reël is egter dat jy nie iets mag inskryf wat reeds voorheen erens anders as hier op INK geplaas is nie. Dit moet jou eie […]
AANDAG ALLE SKRYWERS – Woordfees skryfkompetisie
http://woordfees.co.za/inhoud/feesinligting/kortverhaalbundel Kliek asb op hierdie skakel vir die Media 24 se woordfees, ek dink hier is ‘n hele klomp skrywers op INK wat kan inskryf Dit is tyd vir die derde US Woordfees-kortverhaalbundel. Bly – in 2016 – asook 2017 se Wys is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en slegs enkele eksemplare van die […]
Terstonde Drange
Hierdie keer sal ek probeer om die stiltes in my binneruim sonder taalpatrone of lyne oor my naakte lyf; net vir jou om te keer. Want vrolik en vrouehartig wurm ek in walms van wanhoop- deurdring met diep drange om my onverdeelde hart te oorwin. Hierdie keer sal ek regtig hard probeer om saam met […]
Sing jy van blomme
Nou dat sy gaan na die stil ongebraakbaarheid van yl vergetelheid– lywig van buite; (met bitter min wat binne agterbly) nou wil hy die afstande verwens waarin hy haar metamorfies gekelk het na sy somber sin; net om sy hande in haar onskuld te was haar waters van rus troebel te laat bloei met jou […]
Bang, Banger, Bangste
Om ‘n Beskermer te wees is ‘n belangrike werk. Daphne het nog altyd geëerd gevoel dat sy gekies was vir hierdie lewe. Veral omdat dit haar ‘n beter kans op oorlewing gee in die ondergrondse wêreld wat afgesny is van die ware weë van die Feë. Nog ‘n verskrikte gil maak dat sy begin hardloop. […]
Wenners: Moedersdag Psalm/Vonkfiksie projek
Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Viooltjie met ‘n Psalm vir my ma 2 de plek: Gesamentlik Viooltjie met My ma se huis is bottergeel EN Anzé Bezuidenhout met Die seën van jou kindskap 3 de plek: Gesamentlik Anzé Bezuidenhout met Korale van moederliefde EN Elroux met Moeder VERHALE: Wenner: Ronel […]
Junie 2017 projek – FAK
Hierdie maand het ons ‘n opwindende projek wat elke kultuurvraat tot onder die kraag opgewonde sal maak. Ek plaas 5 FAK liedtitels hieronder waaruit jy een moet kies en dit as titel vir jou gedig/kortverhaal/rubriek moet gebruik. Dit is ‘n totaal oop kategorie (vryevers, vir die digters) en jou aanbieding kan in enige styl wees […]