Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wanhoop"(Bladsy 32)

ek het gekom en gesien ek was hier en het waar-geneem ek het geniet geleef en is op pad dit was goed al was daar pyn mense om my was vreugde my lewe was ‘n oue lied hy het gekom en geleef hy was hier en het gestrewe hy was vriendelik en vol lewe sy […]

GRAFFITI teen die mure van my lewe in neonbont en pikgietswart simbole, letters wat soms bewe skellend teen die stilte van my hart ‘n fresko van die die mens se gruheid fletsend skril teen oog en oor die werklikheid se felheid onnodig akkuraat gereflekteer wens dat ek my oë kon sluit my geheue skoon kon […]

Jy is die warm mes en ek gevriesde botter. Cliche jy sny gemaklik (gevoelloos) deur my (weerstand) jy oorrompel my verstand jy besit die oorhand. Ek belowe myself nooit weer nie maar kan myself nie keer nie. Jy het ‘n mag oor my en ek laat (bewustelik) toe dat jy my sny met jou woorde […]

Swart gee my ‘n swart roos die kleur van rou die kleur van dood die kleur van donker geen kleur(e) meer nie slegs swart verf alles net swart donker hou daarvan donker is my vriend ons ken mekaar al jare ons hou van swart (smart) geen son, slegs duisternis wanneer donker my omarm met sy […]

Soet-sag val sonlig oor die veld vreedsaam in die vroeë oggenduur brand warm die strale se vuur net nog ‘n verwilderde vlermuis, klap sy vlerkies die laaste keer Die nuwe mens is ‘n verwilderde dier hy word vertel van eie reg moet net daarvoor Veg woede vuiste teen bebloede mure Verskeurde volke woon die mense […]

In jou woud van rustigheid verdrink ek aan verlatenheid uitgelewer aan wind en weer ‘n siel skrynerig van seer Gedistansieer my gevoel met werklikheid, versonke in my eie vergetelheid, pynsend – afsonderlik gedagtes – afgrondelik Dwaal ek tussen hede en verborgenheid, dronk van die lewe se ongenaakbaarheid, staan ek naak… onder die suiderkruis wat waak. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed