Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wanhoop"(Bladsy 41)

Aan die einde van ʼn ruwe dag sak die son sy kop oor die rante waar die mooiheid en rooiheid van die westerkim ope arms wag dan tuur ek na U oneindig skeppingsprag wanneer my hart deur U melkweg vaar en ek sielerus in U liefdes woorde vind my brose lewe in U sagte hand […]

Apologie aan Marlene van Niekerk se “Troetelwoorde vir Ogilvie Douglas” my hemelhoutkind (vir outisme) kyk houtlief bitter soos bas het my mond geword ai, die wêreld wat wou dat jy my kind is my hemelhoutkind jou houtoë wat staar fladderende handeblare in die wind voetewortels obsessie oor water rituele lyfboom streng seisoene volg kwalik neem […]

Terwyl ek my warm oggendkoffie tussen my koue hande vashou staan ek en opstaar na die mooi oggendmaan en speel my droom oor jou weer deur my gedagtes. Ek was by jou ek kon jou stem hoor ek kon jou lag hoor ek kon aan jou vat (jy het aan my gevat) en ek kon […]

Flashbacks sucker punch jou in die maag in die hart in die gut dit slaan jou onverwags slaan jou winduit slaan jou lag uit slaan jou hard. Flashbacks trigger ander flashbacks trigger memories waarteen jy veg met jou hoop met jou doelgerigtheid met jou vasberadenheid om te glimlag. Flashbacks van jou van hom van ’n […]

[In die volksmond leef die een soort swartspan — dis hulle wat Sondag (moet) werk. (Of hulle dan die res van die week vry het?) Die ander span is ook swart geklee: Die kaste van die regspleërs, ook bekend as die juriste.] ☼☼☼☼☼☼ DONDERDAG – „Juristerei”: Bedrog By die mondelinge eksamen kom die vraag van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak