Jongste aktiwiteit:

Toe pa se geld opraak

Toe pa se geld opraak

Deur: Ryno du Plessis

Net die beste moes jy hê. Dit is wat almal sê.

Die boom van geld het goed gegroei.

Geen dag was nodig om jou te bemoei.

Dankie bestaan nie in jou woordeskat. Moet is goed genoeg vir jou.

’n Kis sak, sonder om ’n traan te vloei. Pa sou vir my voorsien.

Testament lees, jy het genoeg gekry. Mag jou hande leer hoe om geld eerlik te verdien.

© 2026 Ryno du Plessis. Alle regte voorbehou.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed