Jongste aktiwiteit:

Tóg, as ek lag.

Tóg, as ek lag

Soms huil ek, omdat dit iewers
(onaanraakbaar diep)
seer is; soms kry ek seer
en val ek hard oor die masker
wat ek gemaak word om te dra.

Tóg, as ek lag, is dit eerlik,
en nooit deel van ´n draaiboek
wat deur ´n hand geskryf is
wat my hart nie ken nie.

© Eduard Smith




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed