Jongste aktiwiteit:

Trein Hotel

deur township rook
goue hoofweg** lawaai
in verroeste draad
toegedraai

op geen spoor
staan trein trokke
vir oor bly stasie
party

in kaal hoëveld
gordyn venster trokke
vir wegkruip ontspanning
in die maplotter*** plek

joligheid styg
uit charcoal braaie
gemarineerde rib met
Original America Sauce

een een skakel
geroeste trokke
in ń staande
vakansie trein

* Goue hoofweg is hoofpad van Vereniging, Van der Bjil na Johannesburg deur verskeie informele areas

**ma·plot·ter s.nw. [maplotters] (informeel, skertsend, neerhalend)
iemand wat op ’n kleinhoewe in die buitewyke van ’n stad woon en bv. as kleinboer ’n bestaan maak (en soms as armoedig/agterlik beskou word).

Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (6de uitgawe)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed