Jongste aktiwiteit:

tyd, tye en end-tye


branders stroop seegras stronke
en werp dit uit op strande om te vrot
saam met storm winde kom dit altyd uit
storm winde in mense lewens doen dit ook
wanneer mense swaar kry kom alles uit
die mooi en standvastige geloof
maar ook die groot twyfel

dink positief – sit die regte bril op
kyk na jou lewe deur die positiewe Bybel-bril
dan sal jy die mooi dinge in perspektief plaas
en die negatiewe dinge begin terug stoot
dié dinge wat jou vreugde bedreig
reguit in die oë kan kyk
en dit kan bestry

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Jacomuis het n geregistreerde lid geword

  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak