Jongste aktiwiteit:

Uitkomste

DNA geheue is
ingeburger deur geslagte se verwoestings dade,
oupas en oumas se sorgelose nalate
gesamentlik lê alles in die my onderbewuste
ongeag beter wete dryf dit besluite
en swaai die skaal na chaos

lae kennis is
verkry deur geslagte se toepassing van beste metodieke,
die oordra van voorgeslag welwillendheids verhale
die lê ń padkaart vir elke nageslag
om metodiek en dade te herhaal
en so swaai die skaal na orde

honde hardloop vry
onbevange deur geheue
nou is die reuk in my neusgate
mense sit bevange
met voorgeslag reuke
vasgevang in hul muf geheue




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed