deur See-Jay-El vir Gedigte Merkers: Droom, Hartseer, Hunkering, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Januarie 2019 527 gesien 0 Komentare 0hou van vaal korhaan Vroeg roep die korhaan skellend,vaal soos die grasveld vals hoop van die hart verberg die son se waarheid net ‘n spikkelbruin korhaan! © CJ Laing – 16/01/2019 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende