van rotse
teen suidkus is daar baie rotse
lang ente kus met krans tot in see
weskus is meer oop sand duin wêreld
bruin duineveld vol fynbos kultuur
op een rots bou mense hul huise
om of oor ander moet hulle gaan
golwe van verandering breek rotse
saam met wind en water se krag
so breek omstandighede mense
trots is soms naby hulle val
so moet nooit rug draai
op die kalmste see
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.