deur Mariska Smit vir Gedigte Merkers: Hoop, Liefde, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 27 September 2016 400 gesien 0 Komentare 0hou van Vermom ——————————————————————————– Kamofleer Khaki kleur klitsgras gryp vas duwweltjie kleef in vlees verweef jou oë klou aan my blou ‘n haak en steek sê waar jou hart lê woorde is stom waar lelies as impalas blom Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende