Jongste aktiwiteit:

versie


sag val die klanke van golwe
op my oor so vroeg in die oggend
saans sus dit my geleidelik aan die slaap
soos musiek blyspel is dit vir my siel
so sag kom woorde van die Skrif
in betekenisvolle versies
na my ore en brein
sus dit my
herstel dit my
tot volle wapenrusting
van my verlosser
beskerm dit
my teen
die bose

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed