Jongste aktiwiteit:

Verwarring

Verwarring

die liggaam huisves verwarring
in digbevolkte denke
lê ‘n soeke na

w a a r h e i d

emosies versluier
sielerus verwaarloos
harte vol wilde begeertes

op

‘n soektog
om die siel te voed
die liefde te ontsyfer

op

‘n soektog
selfs binne
die blaaie
van ‘n boek

Tia©️




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed