Jongste aktiwiteit:

Viswater stilte

die stilte het ons ‘n offer gemaak
wyl ons sit met die lyne in die water
en ons gevra om die natuur te bewaak
die stilte het ons ‘n offer gemaak
en daar het ek sommer liries geraak
toe ek sien die visse loer guitig en skater
die stilte het ons ‘n offer gemaak
wyl ons sit met die lyne in die water




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak