
Voorstad Wense
in huise,
vêr uitmekaar
in voorstad stede,
vra vele breine die gode
om ander vêr weg te hou
huisies is so opgebou,
met groter of kleiner gebied
sonder tal in my gemoed,
almal warm toegesluit
en begrensd
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.