Jongste aktiwiteit:

Vrugbaar?

strale spat
die son brand
oor warm rooibulte,
om uit die grond
energie te baar

druppels val
die water sprei
oor nat bababoude,
om uit die grond
groen te baar

humus vrot
die voëlmis brand
tussen brons binneboude,
om uit die grond
dalk lewe te baar




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed