Jongste aktiwiteit:

VRY

Vrye vlug na waters van rus
na strome van vrede
waar jy lewe vir maaltyd tot maaltyd
en die oop blou lug tussen jou vlerke.

Onaantasbaar vry
van bedreigings en bedriegings
en die donkerkant van die lewe
wat die swakkes onderkry.

©HMellet




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed