
Waardes Bron
voorgeslagte leef
ewig ingeploeg deur DNA
ingeprent op ń nuwe doek
baba voel
onmiddelike melk damp
in moeder dons kombers
die lewe looi dan
elke unieke gemoed
tot ń leer slaansak
behou jou pad
slaggate of babasag
ander is irrelevant
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.