Jongste aktiwiteit:

Wakker Word

ń kat krap
die wekker lawaai
teen kaalkoppe vas
en maak drome
een een toe

Hadidas se geskree
dwing take in wegspring blokke
as die môre mis breek
en dit alles verstrik
kaalkoppe

in kaal koppe
damp drome weg
as take ontplof in sonneskyn
en oggend gedagtes sterf
in die woeligheid




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed