Wanneer Stilte Regeer
Wanneer ons nie meer praat nie,
nie meer sê wat ons dink en voel nie.
gevoelens verberg omdat dit beter is,
doelbewus en gedwonge …
Mure bou ter beskerming van onsself,
stilbly omdat stilbly ‘n beter oplossing is,
dinge ongesê laat omdat dit makliker is…
Gaan te veel verlore
en
Is dit die begin
van
Die einde
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Baie waar woorde