
WAT BLY OOR
WAT BLY OOR
Wat bly oor wat die lewe
nog die moeite werd maak
sigarette gee jou longkanker
dagga maak jou brein dom
koffie gee jou net hartaanvalle
sjokolade maak jou stappel vet
sonskyn gee jou velkanker
alkohol maak jou lewer klaar
geld gee jou slapelose nagte
politiek maak jou moedeloos
net jou kosbare vriendskap
beteken nog alles vir my
© Eleen van Deventer Vorster
05/09/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.