Jongste aktiwiteit:

wat weet die dood van woorde

skryf oor jou lippe
wat weet die dood van woorde

soos jou stilstaan bewegings
asemhaal in jou asemlose wese

en jou drome nog van papiervliegtuie droom
wat weet dooie woorde

en skynbare waarhede jou nog soek
skryf oor jou lippe

woorde gaan dood
woorde word gebore

dooieleefbarewoorde
leefdooiewoorde

uit stiltesgebore
oor al gisters drome

©Morné du Preez




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed