Jongste aktiwiteit:

wees

die meeu sit stip en kyk
hoe golwe in en uit rol
waar hy sit is daar sand
wat sag onder sy pote lê

oë gerig op elke brokkel
eetbare deeltjie wat kom
golwe wat om hom spoel
sy trotse kyk weerlê tyd

die meeu sit stip en kyk
hoe dae en nagte verslyt
maande en jare se lewe
vrou en kinders verwees

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed