Jongste aktiwiteit:

Wenners: Desember 2017 – Kersfeesvieringe projek

Baie geluk aan die volgende lede

GEDIGTE:
1 ste plek: Estelle Rubow met ’n Kerswens aan jou
2 de plek: Carma Shaw met Kersnag in die Karoo
3 de plek: Carla Visser met Jesusfees

Eervolle vermeldings:
Anzé Bezuidenhout met Genadereën
Estelle Rubow met Kersgroete uit die Namib
Francois Meyer met Kriphart
Hannes Snyman met Verlosser kind

Verhale:
1 ste plek: Jessica Venter met Kersete fiasko
2 de plek: Wimpers met Krismis konsternasie

Baie geluk aan hierdie 8 lede

Projekbestuurder




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed