wil
elke nuwe dag bekroon my blydskap
elke asemstoot bevestig my Verlosser
subtiele bewegings of kadens is Hy by
geen strand of wilde rivier of Hy is daar
my duin weerklink van Sy genade lied
alles wat is en wat was en nog kom
my kort lewens jare daarin gespin
bewussyn of sielestryd tot geluk
vrede vir hom wat Liefde vind
ek wil o Heer, ek wil dit hê
my hele wese smag daarna
soos ‘n wilde dier wat dors is
so soek ek na geluk en U vrede
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.