Windverwaai
Suidwester waai wit wilde
skuimende sout seeperde
wat perd pronk in die boog van die baai
hier het my siel rus gekry
1 Kommentaar
Lewer Kommentaar
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Suidwester waai wit wilde
skuimende sout seeperde
wat perd pronk in die boog van die baai
hier het my siel rus gekry
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Caren Kearley
Dis duidelik 'n Weskus wind wat so waai. Pragtig