Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Winterlied(goud)

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 14 Junie 2022 Aantal woorde: 58 220 Kere gelees 9

Ek lees ‘n winterboek
in die storm van ‘n eensame hoek-
want sy is my woordnat water seën
met haar grys trui en winterslied
speel sy haar dakplaatmelodiek,
sy skryf soms in die mos
en sypel tussen die takke deur ;
sy sit soms stil
in die ryptrap van ‘n winterlandskap,
en wag op jou …

©Morné du Preez




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    14 Junie 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2022 Winterlandskap projek

  2. Seirdna

    24 Junie 2022

    Mooie Morne

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 168
Kommentaar telling: 112

Poësie is die abstrakte subjektiwiteit, om te soek, te vra, antwoord en kritiseer poësie is 'n wapen om te bevry en self as gyselaar vasgevang in 'n eksistensiële selfbewussyn te rinnewaas. Poësie is 'n kleurvol, reukvol, smaakvol en soms 'n mondvol literêre nygings wat meening soek. Poësie is soms ook ouderdoos maar al te fraai A'la grande! 'n Huis vir verliefdes en mismoediges. Ek skryf maar my terapie en my abstrakte nygings in die verbygaan van liefde neer. Dankie vir al die liddorings!

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 181 gaste aanlyn

Bydraes – Argief