deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Wetenskappe Share: verwante: grond Die duif en die doop 11 Februarie 2021 423 gesien 0 Komentare 0hou van Wit Lig blitse slaan in fraksie momente as wit lig. staan ń sekonde stil laat gaan die gewoel ervaar die lig. vind warmte styg in die moment van lig. want lig verdwyn blitsig in duistere chaos. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende