Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: skets

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 12 Februarie 2021 Aantal woorde: 31 100 Kere gelees 10


met gorrelende gekug
diep-van-onder keel skoonmaak
spoeg verrimpelde ou man
sy streep tabak vitrioel
terwyl hy opkyk en sê
assie vhisse nie vedag bytie
pebee ek-ma-wee mô-e

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1140
Kommentaar telling: 145

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 226 gaste aanlyn

Bydraes – Argief