Woestyndrome
Ons het voetspore
in die woestyn laat versand
Die woestyn’t drome
in my hart agtergelaat;
ek wil sandkastele bou.
3 Kommentare
-

Kiekies
Hierdie een praat met my hart ook, want ek verlang ook na 'n woestyn.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek