Jongste aktiwiteit:

Woorde

woorde

klinies korrekte woorde is moontlik
om in variasies te versin
net histories geleerde woorde en klanke
vir die leek
tot denke in een saamgeweef
dis woorde wat ego en sweef
eers later wat
vonke van rus en vrede
vreeslike vlamme verswelg
die wete
dat lewenslus
tog nog soet en vol kan wees
die wete
bly soos heuning
die soetste seshoeksel
selfs tot die laaste vaarwel

Tia©️
24/8/18
*bl174…”in die grasie van jou wese”
CANSA bundel




Ek doen verpleging in psigiatrie as werk en is ‘n dromer wat graag dig en skryf.. maar nooit gedink enige iemand sal dit ooit raaklees... nou gryp elk elke geleentheid aan.. en geniet dit om met woorde te speel

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak