Ysterhout
deur die lewe se seer
is die eie ek
stuk vir stuk
uit ysterhout gekap
van niks
tot iets nuttig en nuuts
verby tydelikheid se verganklikheid
het die Timmerman gekom
my vas geanker aan Hom
met die tou van ewigheid
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.